At Qubit Technologies we believe in innovation. We work for our clients and find creative ways to assist in any way needed to get the job done correctly the 1st time.
Qubit Technologies is a IT company based in the Vaal Triangle. We offer a wide range of services to our business clients as well as our private clients.
We offer ICT technical services which include a cost effective on-site repair and troubleshooting service, CCTV and Network installations and maintenance, Hardware and Software repairs, maintenance and sales.
Additionally, we offer our clients great deals on Domain Registrations and Hosting as well as Web-Design Services. You can rent your domain and website from as little as R250 per month or you can design an original website from as little as R1500-00 (There is no hidden costs. What we quote is what our client will be charged)
Qubit Technologies is ‘n IT diensverskaffer gebasseer in die Vaal Driehoek. Ons dien kliënte in drie provinsies en twee van ons kliënte is in die Waterberg omgewing naby Lephalale. Ons bestaande kliënte in die omgewing is SS Pro Safaris en Spreeuwal Wildsplaas. Beide die kliënte se ‘Domains” word deur Qubit Technologies ge-host en beide se webwerf is deur ons ontwikkel.
Indien u meer wil leer van ons Web-Design en Hosting opsies kan u my direk kontak of ons webwerf besoek. Wanneer ek in die omgewing is doen ek ‘n gratis konsultasie om u behoeftes te bepaal en te kyk hoe my besigheid u kan help om te besnoei op u huidige hosting en web-design uitgawes.
Kontakbesonderhede: Mark Cell 082 691 2935 of e-pos sales@qubitvaal.co.za of besoek ons webtuiste by www.qubitvaal.co.za
As deel van ons holistiese benadering tot IKT dienste aan ons kliënte verskaf ons dus ook rekenaars en parte, lewer ‘n ‘call-out’ herstel diens in die Vaal Driehoek, installeer netwerke en CCTV. Ons verskaf al die vernaamste produkte en behoort u te kan verskaf van enige IKT toebehore wat u benodig.
Ons is vanaf 11 to 13 Junie 2020 in die omgewing en gaan ons bestaande kliënte besoek. Indien u enige IT benodigdhede het kan u my (Mark van Tonder) gerus skakel of e-pos. Ons sal sorg dat ons die produkte of parte soos kameras wat vervang moet word, rekenaar parte en printer cartridges vir u drukkers saam bring en by u aflewer en installeer indien dit nodig is. U hoef eers te betaal wanneer ons die part of diens verkaf het.
This week we will cover questions from clients.
Advantages of installing CCTV at your home.